Luci's Bier & Koffie

Bier en Koffie shop met kar was

Opens Mon 08:00 | Koedoeskop | 27662123614

Luci's Bier & Koffie

Bier en Koffie shop met kar was

Opens Mon 08:00 Koedoeskop | 27662123614

Kos : Met 2 gratis drankies van jou keuse


Breakfast Burger met 1 koffie of koeldrank
R55.00
Russian of Hoender kaas russian en kies een bykos.
R100.00
Ham en kaas toast broodjie en kies een bykos
R100.00
Hoender strips en kies een bykos
R115.00
Vark Loin Rib +-600g en kies een bykos. Jy moet maar met Ben praat oor die drinks op die een
R220.00
Hoender schnitzel 125g en kies een bykos
R110.00
Lekker kaas burger vir die Saartjies, kies een bykos
R115.00
Die lekkerste slaai met hoender stukkies
R135.00
350g steak, eier en chips
R170.00
Lekker pap gemaak met liefde, met 150g van skoon ma
R130.00
Lekker kaas burger met hoender snitchel, kies een bykos
R120.00
Die ontbyt is lekker, jy moet hom toets
R140.00
Lekker gesonde ontbyt
R120.00
Hoender en Mayo toast broodjie en kies een bykos
R110.00
Whatsapp 078 099 5875 vir prys en meer inligting As jy baie mooi vra lewer ons af ook
R0.00
Kyk, die is NIE 'n starter nie... die is 'n hele bak mushrooms
R160.00
'n Sap lekker burger en kies een bykos.
R130.00
500g Vark Espetada met chips
R160.00
Ben is ma met die een ook vol nonsins met die drinks
R110.00

Na gereg


'n Klein stukkie koek, vir die met klein monde
R15.00
90g
R41.00
Doesyn
R60.00
Per sny
R29.00
Per sny
R69.00
Arbei Piesang Lime Koffie Vanilla Sjokolade Kougom
R30.00
n Floatie met Coke, Creme soda of fanta
R30.00
Per sny
R45.00
80g
R40.00
Die goed lyk lekker, ek weet nie hoe kies jy watse een nie
R53.00

Karwas


Voertuig en vensters word buite gewas en droog gemaak. Alle voertuig opsies pryse hier onder.
R110.00
Voertuig word buite gewas en droog gemaak, ons maak hom spotless binne. Alle voertuig opsies pryse hier onder. Jy moet maar iets koop om te eet ook
R140.00
As jy dink jou kar is skoon buite so jy wil hom net binne laat blink. Alle voertuig opsies pryse hier onder.
R90.00
Ons maak hom blink onner
R100.00

Skoene, klere, mooi goedjies, brood, melk en slaai goed tot PNA stationary en verf goed


Nee horie, jy kannie net so sit en heeltyd op jou foon kyk nie, kom loop maar bietjie deur die winkel ook
R999,999.00

Drankies


13 soorte koffies om van te kies, vanaf
R22.00
Verskillende tee, vanaf
R18.00

Harde hout


Jy't mos nou klaar daar bo gesien ek verkoop nie drank nie, jy kry dit verniet.. laat was net jou kar of eet iets, PS jy kan die kos takeaway vat om die huis gelukkig te hou... Braai hout kan jy koop vanaf
R25.00

Vapes


Die goed verander die heeltyd, kom kyk ma self
R225.00
×

Shopping Cart

{{ item.name }}

{{ item.quantity }} x {{ item.attributes.friendly_price }}

Cart is empty! Subtotal: {{ totalPriceFormat }}